Page 1 of 1

Vortex Venom 5-25x56 FFP Mil Scope te koop

Posted: Wed Feb 14, 2024 5:47 pm
by 264 Win Mag
Vortex Venom 5-25x50 FFP Mil Scope met stel Arken 34mm Low ringe R10,000. Scope is in 'n baie goeie kondisie. Ek het die scope saam met 'n Arken gekoop van Cornel By Dooierus scopes en verkies die Arken se kruishaar. Wil net terug he wat ek betaal het. Kontak my op 0839537357 vir fotos

Re: Vortex Venom 5-25x56 FFP Mil Scope te koop

Posted: Thu Feb 15, 2024 9:24 am
by 264 Win Mag
Verkoop