epos adresse
Posted: Wed Feb 14, 2024 3:40 pm
Die forum ondervind tans weer probleme met eposse wat na outlook.com, hotmail.co.za en hotmail.com gestuur word aangesien hulle dit sien as spam. Hoe meer teruggestuur word hoe meer word dit as spam geklassifiseer.
Dit word teruggestuur, so jy sal nie meer notifikasies ontvang nie.
Van die mense wat ek sien is Koos Barnard@, billya@, afrikanerbloed@
Kan julle die forum se eposse whitelist asb
Groete
Heinrich
Dit word teruggestuur, so jy sal nie meer notifikasies ontvang nie.
Van die mense wat ek sien is Koos Barnard@, billya@, afrikanerbloed@
Kan julle die forum se eposse whitelist asb
Groete
Heinrich