Page 1 of 1

Lee Load Master met alles om 9mmP te laai R10500

Posted: Wed Feb 14, 2024 4:08 am
by Fanta300
Sluit in:
Pers
Elektroniese skaal
Doppe
Punte
Lovex kruit

So te sê nuut! Net 20 rondtes gelaai
WA 0828729agtagt5
IMG_6026.jpeg
IMG_6024.jpeg
IMG_6023.jpeg

Re: Lee Load Master met alles om 9mmP te laai R10500

Posted: Wed Feb 14, 2024 4:15 am
by Fanta300
afcbe1be-05c9-4d9a-96d4-fe10ac45fbef.jpeg
IMG_6025.jpeg
IMG_6027.jpeg

Re: Lee Pro 1000 met alles om 9mmP te laai R10500

Posted: Wed Feb 14, 2024 7:32 am
by Henlo
Daai lyk vir my soos n loadmaster nie n pro1000 nie

Re: Lee Pro 1000 met alles om 9mmP te laai R10500

Posted: Wed Feb 14, 2024 7:50 am
by Fanta300
Load Master het 5 gat turret. Pro 1000 het 3 gat turret.
So jy is reg. Ek het net die dies getel. Dankie

Re: Lee Load Master met alles om 9mmP te laai R10500

Posted: Fri Feb 16, 2024 8:13 am
by Fanta300
Stampie voor die naweek.

Wil iemand ‘n aanbod waag?