Nomola, Ja of NEE
Posted: Tue Feb 13, 2024 5:10 pm
Hallo almal
Ek was vandag by n noodhulp opleiding sessie en die instrukteur het die toepassing by name NOMOLA genoem. Het enige iemand hier dit al bekyk en indien wel, wat is jull opinie asseblief. Dis basies n nasporings toepassig wat jou ligging deel met mense wat jy toeken, en net so hulle ligging met jou deel. Dit het ook n SOS opsie vir noodgevalle.
Ek hoor graag wat julle hiervan weet.
Is dit net n slenter om mens se inligting te kry, of is dit werklik so goed as wat dit lyk?