Page 1 of 1

Smith & Wesson M&P22 pistool te koop

Posted: Mon Feb 12, 2024 1:05 pm
by toelie
Yes Manne

N maat van my wil die pistool verkoop, kluis bewoner en gebruik hom bitter min. Ek het al self baie met die .22 pistool geskiet en is n lekker speel ding siende dat hy "full size frame" is.

R 8000
Krugersdorp
083 377 5310

Re: Smith & Wesson M&P22 pistool te koop

Posted: Wed Feb 28, 2024 11:09 am
by toelie
Stampie

Re: Smith & Wesson M&P22 pistool te koop

Posted: Mon Mar 04, 2024 10:49 am
by toelie
Stampie

Re: Smith & Wesson M&P22 pistool te koop

Posted: Fri Apr 05, 2024 1:55 pm
by toelie
Nog beskikbaar