Page 1 of 1

Doppe en Teleskoop

Posted: Mon Feb 12, 2024 12:37 pm
by terven
Goeie dag,
Ek het die volgende doppe en teleskoop beskikbaar;

6.5x284 Lapue doppe nuut
200 @ R2300/100

243 win Lapua doppe nuut
100 @ R2300/ 100

375H&H doppe gebruik
70 x PMP
31 X RWS,WW en PPU gemeng
2 x MTM DELUX AMMO BOX MET Handvatsel vir 375H&H
101x doppe met 2 ammo bokse R1200 /lot

Swarovski Z5 3.5-18 x44 BT 4W teleskoop soos nuut (VERKOOP)
R24000
Kontak my op whatsup asb ,selfoon sein is baie swak by my.
08twee 8nege8 4drie5agt
Baie dankie

Re: Doppe en Teleskoop

Posted: Fri Jul 26, 2024 10:25 pm
by Raakgeskiet
Hallo. Is die goed nog beskikbaar?