Page 1 of 1

Home made Teiken!

Posted: Mon Feb 20, 2012 9:05 am
by Klopper
Ek is die naweek toe verveeld en beluit toe om n' teiken te bou, dis nou maar n' vinnige werkie gewees maar n' ding wat jy skiet hoef mos nou nie mooi te wees nie.... Die konsep is maklik - jou plaat bo met n' gewig onder, so hy swaai weer terug na hy getref is sodat mens kan sien of jy raak of mis geskiet het...

Ek het hom gister so op 60m met die 303 getoets.

Re: Home made Teiken!

Posted: Mon Feb 20, 2012 9:51 am
by Penkop
Oulik...

Re: Home made Teiken!

Posted: Mon Feb 20, 2012 12:38 pm
by Jakkalsgat
Goeie Plan

Re: Home made Teiken!

Posted: Mon Feb 20, 2012 12:48 pm
by BLOK
Dit is nou n blink idee

Re: Home made Teiken!

Posted: Mon Feb 20, 2012 3:54 pm
by Jassie
Klopper

Wat se staal het jy gebruik vir die plaatjies?

Ek het dieselfde idee net reflekters agter die plate gesit dan reflekteer dit geel of rooi soos hy deur swaai.

Groete
JAS

Re: Home made Teiken!

Posted: Mon Feb 20, 2012 4:01 pm
by Klopper
Eks nie dood seker watse staal dit is nie, dis omtrent so 2mm tot 2,5 mm galvanised steel. Hy swing nie so rof rond nie, of altans met n' 303 het hy net so bietjie beweeg, sy agterkant het ek nie kon sien met die skoot nie.

Re: Home made Teiken!

Posted: Mon Feb 20, 2012 6:15 pm
by wlm
Klopper
Blink plan. As jy jonger as 10 jaar oud is,sweer ek daai twee arms is jou pa se braaitang. ;D

Re: Home made Teiken!

Posted: Tue Feb 21, 2012 9:08 am
by Klopper
Hahahaha! Ja nee!