Page 1 of 1
Primers te ruil
Posted: Mon Feb 12, 2024 10:42 am
by Kallie Fernhout
Hier is nie dalk iemand wat CCI 400 wil ruil vir CCI250 of Federal large rifle magnum primer nie.
Het 500 om te ruil.
Pm maar indien daar n behoefte is.
Groete.
Re: Primers te ruil
Posted: Tue Feb 13, 2024 8:12 pm
by Apie
Hi Kallie
Is jy opsoek na CCI 400?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Primers te ruil
Posted: Wed Feb 14, 2024 7:56 am
by Kallie Fernhout
Ek het reggekom dankie.
Re: Primers te ruil
Posted: Wed Feb 14, 2024 7:59 am
by Geno
Aangesien Kallie reggekom het, chip ek nou in:
Ek het 2000x Federal 215 Large Rifle Magnum en 1000x Federal 210 large Rifle Match primers.
Ek wil hulle graag ruil vir CCI BR2 primers indien iemand belangstel.
0825354100
Re: Primers te ruil
Posted: Wed Feb 14, 2024 8:50 am
by jdpretorius
Geno wrote:Aangesien Kallie reggekom het, chip ek nou in:
Ek het 2000x Federal 215 Large Rifle Magnum en 1000x Federal 210 large Rifle Match primers.
Ek wil hulle graag ruil vir CCI BR2 primers indien iemand belangstel.
0825354100
Mater as jy dalk van hulle sal verkoop stel ek belang in die 215's sowel as die 210's
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Primers te ruil
Posted: Wed Feb 14, 2024 8:55 am
by Geno
jdpretorius wrote:Geno wrote:Mater as jy dalk van hulle sal verkoop stel ek belang in die 215's sowel as die 210's
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Doodreg. Ek aanvaar betaling in BR2

Re: Primers te ruil
Posted: Wed Feb 14, 2024 12:05 pm
by jdpretorius
Geno wrote:jdpretorius wrote:Geno wrote:Mater as jy dalk van hulle sal verkoop stel ek belang in die 215's sowel as die 210's
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Doodreg. Ek aanvaar betaling in BR2

Ek't met baie ocd sommer my eie BR's gemaak en CCI200's net elkeen geweeg en toe gebatch

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Primers te ruil
Posted: Thu Feb 15, 2024 8:39 am
by Zane de Beer
Ek sou self kon doen met 'n pakkie of twee van beide
Geno wrote: Wed Feb 14, 2024 7:59 am