Page 1 of 1
Howa .223 R14000. VERKOOP
Posted: Sun Feb 11, 2024 9:42 pm
by Fanta300
a40de67a-bb59-4259-a58c-91ee41a20595.jpeg
20818639-3ca5-4da3-9655-ac7c5ab6dfbe.jpeg
eee08dd1-5f96-4d75-b675-a01cf4826b38.jpeg
Re: Howa .223 R14000
Posted: Sun Feb 11, 2024 10:26 pm
by SakoTrippel2
Jis ekt hom iewers op Facebook gesien noudie dag! Baie lief vir daai kolwe! Sal 'n lekker roertjie wees!
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Re: Howa .223 R14000
Posted: Mon Feb 12, 2024 7:39 am
by Dumbluck
Is die loop 1:8 of 1:9 twist?
Re: Howa .223 R14000
Posted: Mon Feb 12, 2024 7:52 am
by Arnold
Dumbluck wrote: Mon Feb 12, 2024 7:39 am
Is die loop 1:8 of 1:9 twist?
Ek sal nie verbaas wees as hierdie nog 'n 1:12 twist is nie.
Baie mooi geweertjie.
Re: Howa .223 R14000
Posted: Mon Feb 12, 2024 9:42 am
by Fanta300
Dis 1:10 twist
Re: Howa .223 R14000
Posted: Mon Feb 12, 2024 10:56 am
by Geno
Ek het sopas na die geweer se loop gekyk met 'n borescope.
Hy het noig bitter baie leeftyd in en sal akkuraat skiety in my opinie.
Re: Howa .223 R14000
Posted: Mon Feb 12, 2024 5:22 pm
by Dumbluck
Dis bitter mooi, ma ek wil 70gr RDF skiet so kort ten minste 1:9, ek jeuk vir die heel nuwe 1:8 twist Howas
Het nou 3 laaities so moet gewere bymekaar maak
Re: Howa .223 R14000
Posted: Thu Feb 15, 2024 7:59 am
by Jaco Bezuidenhout
Vrydag stampie,manne die gewere is so goed soos nuut.
Re: Howa .223 R14000
Posted: Thu Feb 15, 2024 8:20 pm
by buffalo bill
Pm gestuur
Re: Howa .223 R14000
Posted: Thu Feb 15, 2024 8:40 pm
by Fanta300
Re: Howa .223 R14000. VERKOOP
Posted: Sat Feb 17, 2024 12:01 pm
by Fanta300
Verkoop. Dankie