Page 1 of 1

GEWEER PRIVAAT VERKOOP

Posted: Thu Feb 08, 2024 1:47 pm
by iwbotha
Goeie dag
As ek n geweer privaat verkoop en inboek by n Handelaar - wat maak ek met die ammunisie as ek dit saam met die geweer verkoop?
Dankie
Ignatius W. Botha
Pretoria

Re: GEWEER PRIVAAT VERKOOP

Posted: Thu Feb 08, 2024 1:55 pm
by Johan Nel
Boek dit ook in by die handelaar saam met die geweer vir veilige bewaring.

Re: GEWEER PRIVAAT VERKOOP

Posted: Thu Feb 08, 2024 2:38 pm
by iwbotha
Baie dankie