Page 1 of 1

Dastek Unichip - Toyota Hilux

Posted: Wed Feb 07, 2024 9:44 am
by Drenalinjunkie
Manne,

Ek het n Dastek Unichip + drywer beskikbaar vir n GD-6 2.8 Hilux. Dyno en programeering kan gedoen word by Unitune in Pretoria. Soek R5000.00. Nuut is hulle nou al oor die R10,000.

Kontak my gerus op whatsapp. 079 vyf nul nege 8562.

Groete,

Simon