Page 1 of 1

Enige Seb Joypod te koop?

Posted: Tue Feb 06, 2024 11:53 am
by Blairadam
Het enige iemand dalk n Seb Joypod te koop, nuwe of die over model?
As dit in die verkeerde forum is haal asb af.

Re: Enige Seb Joypod te koop?

Posted: Tue Feb 06, 2024 11:59 am
by Geno
Ek het onlangs een op 'n Whatsapp groep gesien.
Bipod tekoop R9000 kontak Cliffard +27718963837
Image

Re: Enige Seb Joypod te koop?

Posted: Tue Feb 06, 2024 12:28 pm
by Blairadam
Geno wrote: Tue Feb 06, 2024 11:59 am Ek het onlangs een op 'n Whatsapp groep gesien.
Bipod tekoop R9000 kontak Cliffard +27718963837
Image
Dankie Geno, het hom n boodskap gestuur. Hou duime vas.

Re: Enige Seb Joypod te koop?

Posted: Tue Feb 06, 2024 12:32 pm
by Blairadam
Nee, klaar verkoop.