Page 1 of 1
HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Mon Feb 05, 2024 7:53 pm
by Pvdw
Manne ek het so jaar terug die kolf hier gekoop. Hy is net te swaar vir wat ek met hom wil doen.
Ek smous hom weer hier vir as iemand belang stel.
Die manne op FB sĂȘ dis 'n ou model AIM kolf. Ek kan dit nie bevestig is nie.
Ek soek R3500 vir die kolf, shipping uit gesluit.
Peet
0829203978
Re: HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Mon Feb 05, 2024 7:55 pm
by Pvdw
Nog 2 foto's
Re: HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Mon Feb 05, 2024 8:19 pm
by Capt. Yoda
Ja is n Aim kolf. Baie lekker kolf
Re: HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Mon Feb 05, 2024 8:27 pm
by Krobb
Naan Pvdw
Ek sal die kolf neem asb.
Ek whatsapp jou.
Dankie
Re: HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Tue Feb 06, 2024 10:54 am
by Toyrsi
Jip is n Aim kolf. Ek het ook 1 gehad. Baie lekker kolwe maar soos jy se net swaar.
Re: HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Wed Feb 07, 2024 2:18 pm
by sixdays
Ek hoor die Sako L579 aksie pas in n Howa kort aksie kolf?
Enige iemand wat dalk kommentaar kan lewer?
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Re: HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Wed Feb 07, 2024 2:21 pm
by Capt. Yoda
sixdays wrote: Wed Feb 07, 2024 2:18 pm
Ek hoor die Sako L579 aksie pas in n Howa kort aksie kolf?
Enige iemand wat dalk kommentaar kan lewer?
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Hy doen ja, jy kan dalk hier en daar n klein bq moet weg skuur maar is basies die selle aksie footprint
Re: HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Wed Feb 07, 2024 3:12 pm
by sixdays
Capt. Yoda wrote:sixdays wrote: Wed Feb 07, 2024 2:18 pm
Ek hoor die Sako L579 aksie pas in n Howa kort aksie kolf?
Enige iemand wat dalk kommentaar kan lewer?
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Hy doen ja, jy kan dalk hier en daar n klein bq moet weg skuur maar is basies die selle aksie footprint
Baie dankie vir die terugvoer
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Re: HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Wed Feb 07, 2024 8:12 pm
by Pvdw
Verkoop Dankie.
Re: HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Thu Jun 20, 2024 9:34 am
by Martin82
Morning
Anyone know where i can find one of these, want to stick it on my 6XC for my son and need the weight.
Thanks
Martin
Re: HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Thu Jun 20, 2024 11:00 am
by tripodmvr
@Martin82. Please start a new post under Gesoek/wanted as very few members are going to read this old post.
Re: HOWA kort aksie Bull barrel kolf te koop.
Posted: Thu Jun 20, 2024 12:39 pm
by Martin82
tripodmvr wrote: Thu Jun 20, 2024 11:00 am
@Martin82. Please start a new post under Gesoek/wanted as very few members are going to read this old post.
Sal so maak.
Thanks allot