Nikon SLR en bykomstighede
Posted: Mon Feb 05, 2024 8:49 am
Goeie dag
Ek het die volgende items vir iemand wat belangstel. Alles in ongeveer 2005 gekoop. Iewers in ongeveer 2012 is die lens goedgunstig deur 'n kleuter skoongemaak. Die kamera het so paar jaar later vasgesteek.
Nikon D80 SLR
- Die spieël of shutter het vasgehaak.
- Sonder battery, reeds weggee
Nikon DX AF-S Nikkor 18-200mm 1:3.5-5.6 G ED lens
- Die AF werk nie. Die lens was deur 'n kleuter in lens cleaning fluid gebad. Wou net help..
Nikon DX AF-S Nikkor 18-55mm 1:3.5-5.6 GII ED lens
- Die kit lens
- Werkend en so te sê nie gebruik nie
Kenko Circular PL 72mm filter
- Soos toe dit gekoop is
Laat weet my gerus indien jy 'n plan vir dit het.
Gratis en verniet, alles
Rawstorne
082 9nul3 7vyf7vyf