Page 1 of 1
Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Sun Feb 04, 2024 5:12 pm
by fanies7772
Goeie Middag,
Die vlg items te koop:
1. Foster .308 Ultra Micrometer Seater die - R1,800
2. 878 x CCI400 SRP - R2,400
3. 50 x 180gr Norma Oryx - R700
4. 18 x 165gr Sierra Gameking HPBT - R120
5. 24 x 165gr Sierre Gameking SBT - R150
6. 16 x 140gr HV .308 GS Customs - R100
7. 19 x 150gr Nosler BT - R120
8. 71 x Federal SRP’s - R140
9. Reloading stand met plek vir kruitgooier, trickler,skaal en kruit tregter - RR800. Spaar baie tyd en as gemonteer op tafel is die staander oog hoogte
10. Howa Hogue SA met boytom metal - R1,400
11. 100 x Blue Pills 9mm 115gr - R160
12. 100 x Blue Pills 9mm 124gr - R160
Groete
FanieS
Herlaai Kamer Skoonmaak.pdf
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Mon Feb 05, 2024 7:05 am
by obasch
Item 3. 50x 180gr Norma Oryx vir my asb.
PM volg
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Mon Feb 05, 2024 7:31 am
by fanies7772
obasch wrote:Item 3. 50x 180gr Norma Oryx vir my asb.
PM volg
Hou hulle uit vir jou Obasch
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Mon Feb 05, 2024 11:39 am
by Kallie Fernhout
Ek stal belang in die CCi 400 primers. Van waar is jy?
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Mon Feb 05, 2024 12:36 pm
by tdb
Stel belang in 4,5 en 9
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Mon Feb 05, 2024 12:43 pm
by fanies7772
Kallie Fernhout wrote:Ek stal belang in die CCi 400 primers. Van waar is jy?
Kallie,
Die SRP is voorlopig gevat. As dit nie deurkom nie laat weet ek jou.
Gte
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Mon Feb 05, 2024 12:45 pm
by fanies7772
tdb wrote:Stel belang in 4,5 en 9
tdb
4 en 9 is nog beskikbaar. 5 is ongelukkig gevat jammer.
Ek gaan vannaand die post opdateer.
Gte
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Mon Feb 05, 2024 2:04 pm
by tdb
fanies7772 wrote: Mon Feb 05, 2024 12:45 pm
tdb wrote:Stel belang in 4,5 en 9
tdb
4 en 9 is nog beskikbaar. 5 is ongelukkig gevat jammer.
Ek gaan vannaand die post opdateer.
Gte
Sent from my iPhone using Tapatalk
PM gestuur

Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Mon Feb 05, 2024 8:23 pm
by fanies7772
Herlaai Kamer Skoonmaak.pdf
Lys opgedateer
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Mon Feb 05, 2024 9:22 pm
by fanies7772
Herlaai Kamer Skoonmaak 2.pdf
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Tue Feb 06, 2024 10:58 am
by fanies7772
tdb wrote:fanies7772 wrote: Mon Feb 05, 2024 12:45 pm
tdb wrote:Stel belang in 4,5 en 9
tdb
4 en 9 is nog beskikbaar. 5 is ongelukkig gevat jammer.
Ek gaan vannaand die post opdateer.
Gte
Sent from my iPhone using Tapatalk
PM gestuur

Tobie,
Ek kry jou DM’s maar boodskappe van my af gaan nie deur nie.
Kontak my op nul8twee 33een twee2twee6
Gte
Sent from my iPhone using Tapatalk