Page 1 of 1

VECTAN pistoolkruit te koop

Posted: Sun Feb 04, 2024 7:45 am
by Hansieslim
Kontak my gerus vir die selnr van 'n vriend wat 20 hiervan het om te verkoop.
Hans - 082 804 528TWEE

Re: VECTAN pistoolkruit te koop

Posted: Mon Feb 05, 2024 2:06 pm
by Louis Kriel
Watter Vectan B9.5?

Re: VECTAN pistoolkruit te koop

Posted: Mon Feb 05, 2024 5:24 pm
by Hansieslim
Ek vind vir jou uit want ek weet nie.

Re: VECTAN pistoolkruit te koop

Posted: Mon Feb 05, 2024 5:28 pm
by Hansieslim
Korrek. "Ba9 1/2" staan op die blikke.

Re: VECTAN pistoolkruit te koop

Posted: Sat Mar 30, 2024 2:43 pm
by Louis Kriel
Ek soek daai. is julle dalk in die Kaap?

Re: VECTAN pistoolkruit te koop

Posted: Sat Mar 30, 2024 3:21 pm
by tripodmvr
Manne, let op die waarskuwing rondom verkoop van dryfmiddel. Dit en patrone se verkoop word beperk tot handelaars en julle kan vind dat jul transaksie onwettig is.

Re: VECTAN pistoolkruit te koop

Posted: Thu Apr 04, 2024 7:37 am
by Hansieslim
Dankie Oom. Ek het wel slegs die selnr. adverteer van iemand wat dit wil verkoop. Die nommer is steeds beskikbaar. LOL.

Re: VECTAN pistoolkruit te koop

Posted: Thu Apr 04, 2024 8:18 am
by tripodmvr
"Die deler is so goed soos die steler"

Re: VECTAN pistoolkruit te koop

Posted: Fri Apr 05, 2024 3:16 pm
by Hansieslim
Ek deel of steel nie Oom. Ek probeer maar net 'n gewillige koper by 'n gewillige verkoper uitbring. Ek hoor egter duidelik wat Oom sĂȘ oor die advertering van goed wat brand. Sal nie weer nie. Aanvaar asb my berskoning. Hans

Re: VECTAN pistoolkruit te koop

Posted: Fri Apr 05, 2024 9:31 pm
by tripodmvr
Hansie, as dryfmiddel en patrone se verkope toegelaat word dan kan Jaracal forum ook daarby betrek word. Ons probeer dus wetlik optree en dit is nie 'n persoonlike aanval nie. Die wet tree op teen almal wat betrokke is by onwettigheid, dus kan jy as aanspreeklik beskou word.

Re: VECTAN pistoolkruit te koop

Posted: Mon Apr 08, 2024 7:44 pm
by Hansieslim
Ek verstaan dit so Oom.