Page 1 of 1

G&G dubbel geweer sak

Posted: Fri Feb 02, 2024 7:47 am
by Nico Harris
Dubbel geweer sak.
Kan twee lang loop gewere met silincer op pas.
Is semi hard case.
Kan in die hand gedra word.
Kan met 6 straps aan bakkie se raam- binne of buite vas gesit word- as mens ry en jag.
Een keer gebruik.
Nuut R2800
My prys- R2000 posgeld vir die koper.