Varget te ruil vir N540
Posted: Thu Feb 01, 2024 11:45 am
Goeie more
Wil graag hoor of hier iemand in Bloemfontein is wat dalk n' bottel Varget wil ruil vir n' bottel N540? Ek het die naweek die bottel Varget oop gemaak en 12 gram van die kruit gebruik, daar is dus nog 442 gram van die 454 gram oor.
Groete