Buffeljag
Posted: Wed Jan 31, 2024 4:46 pm
‘n Goeie pel van my wil ‘n Buffel jag.(nie op Forum nie)
‘n Properse Dagga boy met die voete in die bos.
Hy is nie opsoek na die grootste trofee of bragging rights maar soek na ‘n buffel jag soos dit moet wees.
Nie bekommerd oor 5ster verblyf of iemand wat jou bedien by die kamp nie. Basiese geriewe is genoeg.
Verkieslik binne die Republiek.
Stuur sommer vir my ‘n PM as jy van iemand weet wat nie ‘n boereverneuker is nie wat dalk sy droom kan waar maak!
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk