Page 1 of 1

Herlaaikamer - Oortollig

Posted: Tue Jan 30, 2024 1:52 pm
by Dawie Malan
.30-06 Doppe - 30 X Norma, 111 X PMP en 14 X Musgrave R550.00
.303 Doppe - 72 X PMP R560.00 VERKOOP
.38 Special Doppe X 389 Gemeng R580.00 VERKOOP

.303 Lee Matryse R350.00 VERKOOP
.308 Win Lee Matryse R350.00 VERKOOP
30-06 Lee Matryse R350.00 VERKOOP

Berger VLD 6mm 87 grein X 200 R3000.00

Posgeld vir die kopers.

Re: Herlaaikamer - Oortollig

Posted: Tue Jan 30, 2024 3:36 pm
by OosKaapJagter
Ek het onlangs 'n .303 No4 MK2 verniet gekry, nog in 'n oorspronklike toestand. Daar het 150 rondtes gekom saam met die pakket, maar net 10 kan herlaai word.

Ek sou graag die doppe en matryse neem. Ek stuur gou 'n pm.

Re: Herlaaikamer - Oortollig

Posted: Tue Jan 30, 2024 4:04 pm
by Andre308
Dawie,

Ek sal die 38 spec doppe neem as hulle steeds beskikbaar is.

Andre
Nul72 vyf996vyf11

Re: Herlaaikamer - Oortollig

Posted: Tue Jan 30, 2024 4:49 pm
by AFRICAN LEADWOOD
Hallo Dawie

As OosKaapJagter net die .303 Matryse neem sal ek dan graag die 308 en 30-06 neem asb. Ek is onseker of hy nou verwys na al die matryse of nie. Laat weet asb.

Dankie.
Wim

Nulagt2sewe4888nulagt.

Re: Herlaaikamer - Oortollig

Posted: Tue Jan 30, 2024 5:03 pm
by OosKaapJagter
Ek neem net die 303 matryse.