Howa Mini 223 Rem R15500
Posted: Tue Jan 30, 2024 6:53 am
Splinter nuwe Howa Mini Aksie 223 Rem.
Het Redfield 2-7 scope op.
Het Desember gekoop. Nog nie aansoek gedoen agv motorfiets ongeluk. LĂȘ nog by handelaar
Mediese rekeninge nou besig om in te vloei.
Het R15 500 betaal.
Sal wardeer as ek dit weer kan kry. Sal n nuwe lee die stel bygooi.
Geweer in Pretoria