Page 1 of 1

Mojet Chassis vir Winchester M70

Posted: Mon Jan 29, 2024 11:03 am
by Rudi Fischer
Dagse Julle.

Ek is besig om my 338 WM terug te wat na n jag geweer en verkoop my chassis vat Mojet gemaak het.

Winchester M70 Post 64

Kom met 3 Magpul magesyne wat werk vir 300wm/338wm.

R7000

Rudi

082 978 4707

Image
Image

Re: Mojet Chassis vir Winchester M70

Posted: Mon Jan 29, 2024 3:09 pm
by Rudi Fischer
Prys laat sak na R5000

Re: Mojet Chassis vir Winchester M70

Posted: Tue Jan 30, 2024 4:51 pm
by Rudi Fischer
Verkoop

Re: Mojet Chassis vir Winchester M70

Posted: Tue Jan 30, 2024 5:59 pm
by Capt. Yoda
Rudi, eks bly jy het hom gesmous maar ek het regtig gedink jy is die enigste mens in Afrika met n tactical M70