Labradar te koop R12,000 (VERKOOP)
Posted: Sat Jan 27, 2024 5:08 am
Goeie more manne, ek wil graag my LR verkoop. Sluit LR, sight, RAT trigger en nodige kabels in. Wil graag R12,000 he vir hom.
Optel in Centurion of posgeld en risiko vir koper.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Optel in Centurion of posgeld en risiko vir koper.
Sent from my iPhone using Tapatalk
