Page 1 of 1

Voorsit skietstoele te koop

Posted: Fri Jan 26, 2024 11:06 am
by junglejulian
Ek het werkswinkel reg gepak en ontdek toe nog so paar springbok voorsit skietstoele.
3 vir regterhandse skuts
1 vir linkerhandse skuts
Hul is slegs red okside geverf maar ek kan hul verf en n mat plak op die sitplek area sou jul so verkies
Die stoele is baie stewig en meer bedoel vir die manne wat baie voorsit jagte doen waar n bakkie die skut aflaai op een plek in die veld.tog vou die stoele redelik klein op.
Ek sal fotos probeer oplaai.
Koste beloop R1700 stuk soos die stoel is
Koste vir verf en mat beloop R300 ekstra

Groete Julian
084 592 6299

Re: Voorsit skietstoele te koop

Posted: Fri Jan 26, 2024 12:16 pm
by Geno
Image

Image

Image

Image

Image

Re: Voorsit skietstoele te koop

Posted: Wed Jan 31, 2024 4:48 pm
by junglejulian
Daar is 2 stoele oor.
1 regs stoel
1 linker stoel

Re: Voorsit skietstoele te koop

Posted: Wed Jan 31, 2024 4:49 pm
by junglejulian
Daar is 2 stoele oor.
1 regs stoel
1 linker stoel
Koerierkoste beloop R300 per stoel