CH Precision adapter plate vir Glock 43X MOS
Posted: Thu Jan 25, 2024 2:41 pm
Middag
Ek het hierdie adapter plate laat inbring omrede ek n Holosun 507k wou opsit.
Die adapter plate laat dit toe om die 507k direk te monteer sonder om die "slide te sny (slide kom std met RMSc footprint).
Ek het intussen besluit om n ander optic te fit en dus is plaatjie nou nutteloos.
Prys was $49,45 (het inv as bewys). Ek soek graag R750 en sal courier kostes dek.
Of kan afgehaal word in Bloubergstrad area.
Kontak nommer: 0 agt 2 - agt 7 agt - 00 agt 6