Page 1 of 1

VERKOOP!!!!

Posted: Thu Jan 25, 2024 7:46 am
by JAGTERSREG-JRM
Dagse Manne


Ek het die volgende Rugers beskikbaar teen goeie pryse, skree ook gerus indien julle opsoek is na enige ander roere dan kan ek vir julle kyk:

Ruger Hawkeye .243 Win Standard R15900 VERKOOP DANKIE
Ruger American .243 Win Stainless R10900 [/b] VERKOOP DANKIE[/b]
Ruger Hawkeye .3006 Standard R17900 VERKOOP
Ruger Hawkeye FTW .300 Win Mag R24900 VERKOOP
Ruger Hawkeye Alaskan .338 Win Mag R34900

Van die fotos is helemal te groot, stuur gerus n whatsapp dan stuur ek foto of twee deur.

Kontak my gerus!!!
Kobus van den Berg
0826197236
jagtersreg@firearmsa.co.za

Re: Rugers Beskikbaar

Posted: Thu Jan 25, 2024 7:48 am
by JAGTERSREG-JRM
Die Alaskan se foto

Re: Rugers Beskikbaar

Posted: Thu Jan 25, 2024 1:52 pm
by JAGTERSREG-JRM
.243 M77 Hawkeye het huis gekry dankie manne!!

Re: Rugers Beskikbaar

Posted: Mon Feb 05, 2024 3:42 pm
by JAGTERSREG-JRM
.243 American, .270 American ook huise gekry. Doen gerus huiswerk hierdie wapens is baie goed geprys......Wat nog beskikbaar is teen die bogenoemde pryse is:

Ruger Hawkeye .3006 Standard R17900
Ruger Hawkeye FTW .300 Win Mag R24900
Ruger Hawkeye Alaskan .338 Win Mag R34900

Re: Rugers Beskikbaar

Posted: Fri Mar 15, 2024 3:06 pm
by daans
Middag.
Het die 338 al 'n nuwe huis gekry ?

Re: Rugers Beskikbaar

Posted: Fri Mar 15, 2024 3:45 pm
by JAGTERSREG-JRM
daans wrote: Fri Mar 15, 2024 3:06 pm Middag.
Het die 338 al 'n nuwe huis gekry ?
Dagse

Die oudjie is nog beskikbaar !!!

Re: Rugers Beskikbaar

Posted: Fri Mar 15, 2024 3:47 pm
by JAGTERSREG-JRM
Almal is verkoop slegs die 338 nog beskikbaar