Page 1 of 1

March FX 5-40x56 FFP MOA

Posted: Wed Jan 24, 2024 9:09 am
by Pinkes
Môre Manne

Het bogenoemde te koop.
Het baie goeie glas en track presies. Bietjie meer as 80moa elevasie beskikbaar.

Whatsapp my vir fotos as jy belangstel.

R35000.

Groete
P
082870502nul

Re: March FX 5-40x56 FFP MOA

Posted: Mon Feb 05, 2024 1:15 pm
by Pinkes
TTT