Redding 2400 Case trimmer - VERKOOP
Posted: Tue Jan 23, 2024 7:00 pm
Ek het 'n Redding 2400 precision Case Trimmer tool met mikrometer wat te koop is.
Kom met .22, 6mm, .25, .270, 7mm, .30 en .375 pilots.
Large en small primer pocket cleaners.
Baie goeie kondisie.
Prys R2000
Posgeld vir koper.
Kom met .22, 6mm, .25, .270, 7mm, .30 en .375 pilots.
Large en small primer pocket cleaners.
Baie goeie kondisie.
Prys R2000
Posgeld vir koper.