Page 1 of 1

12GA Semi Auto te koop

Posted: Tue Jan 23, 2024 3:27 pm
by toelie
Middag Manne

Ek adverteer die semi vir n maat van my op Hekpoort GP.

Van hy die CZ Scorpion gekry het is daar nie meer n doel vir die 12Ga nie. Hy het seker so 300 skote al geskiet indien nie minder nie.

Hunt Group Destroyer
R 8000
083 377 5310

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Tue Jan 23, 2024 3:40 pm
by Capt. Yoda
O genade dis oulik

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Tue Jan 23, 2024 3:42 pm
by snakker
"Van hy die CZ Scorpion (9mm) gekry het is daar nie meer n doel vir die 12Ga nie"

Dis nou die grootste onsin wat ek al hierdie dekade gehoor het

Sent from my 22101316G using Tapatalk


Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Tue Jan 23, 2024 4:03 pm
by Ratel
snakker wrote: Tue Jan 23, 2024 3:42 pm "Van hy die CZ Scorpion (9mm) gekry het is daar nie meer n doel vir die 12Ga nie"

Dis nou die grootste onsin wat ek al hierdie dekade gehoor het Image

Sent from my 22101316G using Tapatalk
Hoe so? Miskien nie onder sy omstandighede nie.

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Tue Jan 23, 2024 4:03 pm
by snakker
Mens kort altyd 'n 12 gauge

Kan nie aan 'n beter close-quarters self-defense wapen dink as daai nie



12GA Semi Auto te koop

Posted: Tue Jan 23, 2024 10:39 pm
by Rawstorne
snakker wrote:Mens kort altyd 'n 12 gauge Image

Kan nie aan 'n beter close-quarters self-defense wapen dink as daai nie
Ja, ek het my lat van kleins af geleer.
Sou daar moeilikheid wees, en ek bid daar is nooit, dan vat jy die haelgeweer.

Ek kan nie aan nog iets dink wat so vinnig gevaar kan stuit of demotiveer as haelkorrels wat in 'n gang af hardloop nie.

9mm - Een skoot, een projektiel en jy beter mik.
12-Boor - Een skoot, baie projektiele. Maak nie regtig saak of dit 9 of 380 projektiele is nie. Op kort afstand gaan die vere waai.

Toe hy so klein kannetjie was, het ek gereken selfs die 410 is die eerste opsie. Mamma kan backup staan met 'n 9mm.

Hy het baie kans gekry om te toets wat 'n 410 AAA of No 5 met 'n kobra maak. Hy kom nie meer of weer nie.

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Wed Jan 24, 2024 12:44 pm
by toelie
Ratel wrote: Tue Jan 23, 2024 4:03 pm
snakker wrote: Tue Jan 23, 2024 3:42 pm "Van hy die CZ Scorpion (9mm) gekry het is daar nie meer n doel vir die 12Ga nie"

Dis nou die grootste onsin wat ek al hierdie dekade gehoor het Image

Sent from my 22101316G using Tapatalk
Hoe so? Miskien nie onder sy omstandighede nie.
Baie dankie Ratel.

Die man gebruik dit op patrollies in die aande op die plaas, so die scorpion werk net beter in en uit die bakkie met die kolf wat toe vou.

Hy het wel 4 ander 12GA hael gewere op die plaas.

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Wed Jan 24, 2024 2:07 pm
by PetrusB
Paar ou suur balle hier as ek so kyk! Flippen ouletjie gunnetjie daai!

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Wed Jan 24, 2024 2:51 pm
by snakker
PetrusB wrote:Paar ou suur balle hier as ek so kyk! Flippen ouletjie gunnetjie daai!
Ek verstaan nie, ons promote dan die gun as 'n excellent self defense wapen?

Sent from my 22101316G using Tapatalk


Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Wed Jan 24, 2024 9:03 pm
by Ratel
snakker wrote: Wed Jan 24, 2024 2:51 pm
PetrusB wrote:Paar ou suur balle hier as ek so kyk! Flippen ouletjie gunnetjie daai!
Ek verstaan nie, ons promote dan die gun as 'n excellent self defense wapen?

Sent from my 22101316G using Tapatalk
Almal se omstandighede is nie dieselfde as joune nie. Ek wou nog se maar wat as die man alreeds ander 12br het. Jou opmerking van onsin is onsin

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Wed Jan 24, 2024 9:03 pm
by Ratel
PetrusB wrote: Wed Jan 24, 2024 2:07 pm Paar ou suur balle hier as ek so kyk! Flippen ouletjie gunnetjie daai!
Beslis. Ek sal nie omgee vir so n roer in my kluis nie

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Wed Jan 24, 2024 9:05 pm
by snakker
Relax, moenie als so ernstig opvat nie.

Back to topic: 'n uitstekende wapen die, ek is self getempteer daardeur.

Sterkte met verkoop

Sent from my 22101316G using Tapatalk


Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Wed Jan 31, 2024 8:14 am
by toelie
Bump

Price drop, R7 500 neg

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Wed Feb 07, 2024 9:39 am
by toelie
Manne

Kontak my en plaas n offer asb

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Wed Feb 07, 2024 9:40 am
by toelie
Manne

Kontak my en plaas n offer asb

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Wed Feb 28, 2024 11:09 am
by toelie
Stampie

Re: 12GA Semi Auto te koop

Posted: Fri Mar 01, 2024 8:09 am
by toelie
Verkoop