Page 1 of 1
Opsoek na MDT XRS skroewe
Posted: Fri Jan 19, 2024 7:49 pm
by KalahariKlong
Goeie naand,
Weet iemand dalk waar ek skroewe kan kry vir bo genoemde chassis?
Groete
KK
Re: Opsoek na MDT XRS skroewe
Posted: Fri Jan 26, 2024 9:38 am
by KalahariKlong
Enige iemand? Is die goed dan rerig so skaars.
Re: Opsoek na MDT XRS skroewe
Posted: Sun Jan 28, 2024 9:30 pm
by edwill
Whylo are the agents for MDT in South Africa. Suggest giving them a call, I'm sure they can assist.
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Re: Opsoek na MDT XRS skroewe
Posted: Sun Jan 28, 2024 10:15 pm
by Arnold
https://support.mdttac.com/hc/en-us/art ... ion-Screws
Koop by jou naaste verskaffer van boute
Sent from my SM-A528B using Tapatalk