Page 1 of 1

TIKKA T3x 7mm-08 rem varmint hunter.

Posted: Fri Jan 19, 2024 4:56 pm
by projagter
enige iemand wat bostaande vuurwapen besit.
Waar kan 'n M+ magasyn gekoop word vir langer COL.?

Kontak besonderhede asb. Wil graag sekere herlaai statistiek rakende COL en sprong bespreek.
sal waardeer.
dankie

Re: TIKKA T3x 7mm-08 rem varmint hunter.

Posted: Fri Jan 19, 2024 6:25 pm
by Geno
Ek kan M+ magasyne verskaf.

Re: TIKKA T3x 7mm-08 rem varmint hunter.

Posted: Fri Jan 19, 2024 8:22 pm
by projagter
Geno wrote: Fri Jan 19, 2024 6:25 pm Ek kan M+ magasyne verskaf.
dankie
Die M+ behoort al my vrae en probleme met die 7 08 se COL en jump op te los.
Ek W app jou.