Page 1 of 1

65Creedmoor Norma en .204 Remington doppe te koop

Posted: Fri Jan 19, 2024 11:26 am
by Hansieslim
Ek maak ook bietjie kas skoon.

6.5 Creedmoor Norma doppe : 51 Nuut en 20 "once fired" - R1400
.204 Ruger Remington doppe : 100 (werklik 102) nuwe doppe - R1600

Posgeld ingesluit.
082 804 528TWEE

Dankie
Hans

Re: 65Creedmoor Norma en .204 Remington doppe te koop

Posted: Fri Jan 19, 2024 1:37 pm
by Thunderhead
Hi Hans ek stel belang in die 6.5 norma doppe

Re: 65Creedmoor Norma en .204 Remington doppe te koop

Posted: Fri Jan 19, 2024 1:57 pm
by Hansieslim
Creedmoor doppe verkoop

Re: 65Creedmoor Norma en .204 Remington doppe te koop

Posted: Sat Jan 20, 2024 12:48 pm
by Grenslyn
Goeiemiddag Hans

Ek sal die .204 doppe neem asseblief.

Re: 65Creedmoor Norma en .204 Remington doppe te koop

Posted: Sun Jan 21, 2024 7:31 am
by Hansieslim
Alles verkoop. Dankie