Page 1 of 1

.243 doppe Winchester en PMP te koop

Posted: Thu Jan 18, 2024 1:02 pm
by Louis Kriel
Ek het 150 .243 doppe wat 5x gevuur is. Die geweer is verkoop daarom is die doppe beskikbaar. Meeste van die PMP is net 2x herlaai.

Ek soek R600 vir al die doppe. Posgeld vir die koper. Flasholes is ge-debur en primer pockets is eweredig gesny. As jou geweer so lig op doppe is soos my Howa was, gaan jy nog sommer baie lewe uit hulle kry.

nul 603151563