Page 1 of 1

KRG Echo

Posted: Wed Jan 17, 2024 8:52 am
by pwdejager
Ek sien KRG bring nou 'n nuwe kolf uit.

Die Echo
KRG.jpg
1. Ek hoop sy grip is dieselfde as die Bravo (in die foto lyk dit so)
2. Love die Butthook, moes extra parte koop om my Bravo 'n Butthook te gee
3. Hoop hy kan semi-bull barrels vat (fotos lyk redelik nou)
4. Bly jy kan die standaard Tikka mags gebruik.

Sal lekker kolf wees vir jag.

Dit lyk ook of sy retail prys US$300 gaan wees, US$80 goedkoper as die Bravo.

Re: KRG Echo

Posted: Wed Jan 17, 2024 1:50 pm
by Dumbluck
Lyk soos 'n goeie een-stuk ontwerp soos die XRS, bravo is ma klomp verskillende parte wat aanmekaar geboud word.

Ek is tans besig om 'n 3 Bravos in te voer deur Reloading International.
2x CZ457, 'n savage short action, butt hooks en spigot mounts.

Ek hou ma duim vas die bestelling kom by my uit

Sent from my SM-G991B using Tapatalk