REOLINK 4G Kamera & Sonpaneel
Posted: Mon Jan 15, 2024 9:15 pm
Reolink sekuriteits kamera met son-paneel. Kamera het battery backup en gebruik 4G simkaart vir opvangs. Ideaal vir waar daar nie wifi beskikbaar is nie.
R3000.
Het wifi kameras opgesit so het nie meer die kamera nodig nie.
https://www.takealot.com/instacam-reoli ... 1fe1b2.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G990E using Tapatalk
R3000.
Het wifi kameras opgesit so het nie meer die kamera nodig nie.
https://www.takealot.com/instacam-reoli ... 1fe1b2.jpg[/IMG]


Sent from my SM-G990E using Tapatalk