Page 1 of 1

125cc Offroad te koop

Posted: Mon Jan 15, 2024 12:24 pm
by Lapua
Adverteer namems n vriend,

TM Racing 125cc offroad. Bike is in n baie goeie toestand en loop soos stroop. Hy soek graag R20000.00 onka. Die bike staan op die oomblik by my want hy het die shocks laat oordoen en was nog nie weer in PTA om hom te kom haal nie. Laat weet my as iemand sou belang stel om te kom kyk of dalk nog fotos soek.
IMG-20240108-WA0015.jpg
IMG-20240108-WA0013.jpg
Groete

Re: 125cc Offroad te koop

Posted: Mon Jan 15, 2024 1:41 pm
by finch
Sal mens kan dakar met hom? Ek het n nuwejaar voorneme vir 2025... (spot net en jammer vir die high-jack - maar as mens so in die aand die dag se dakar hoogtepunte kyk maak daai bikes in die duine darem n man lus...)