Page 1 of 1

Sako 222rem te koop. Sold

Posted: Mon Jan 15, 2024 11:50 am
by vossie1
Middiag meneere.

Ek sit my Sako l461 Vixen 222rem in die mark, geweer skiet nog n barshou en het nuwe silencer en werk op hom laat doen. My seuns skiet nou met my 223 semi auto en 308

Geweer alleen sonder scope met n stel dies en 200 doppe R12000, daar is nog ander los items ook beskikbaar sou julle belang stel.

Koper van die geweer sal eerste opsie op die res van die items he.Geweer is in Nelspruit

Groete

Re: Sako 222rem te koop.

Posted: Mon Jan 29, 2024 1:23 pm
by vossie1
Nog te koop

Re: Sako 222rem te koop.

Posted: Tue Jan 30, 2024 8:00 am
by vossie1
More ek sien my prys is so bietjie styf gewees nuwe Howa se prys. laatweet gerus as julle belang stel daar is nog so klomp extras wat nie hier gelys is nie.