Page 1 of 1

ATEC H2, M18x1, 6.5 Cal - R4500

Posted: Sat Jan 13, 2024 10:05 am
by Tampie
Hallo

Ek wil graag my ATEC H2 knaldemper van die hand sit vir R4500.

Knaldemper is basies nuut en het een jag en baan diens gedoen vir 150 skote op my 6.5 Creed. Ek het nog die knaldemper se boks en als wat saam gekom het. Ek verkoop omdat ek standardiseer op n ander maak knaldemper.

Ek bly in Centurion indien iemand wil loer, posgeld is vir die koper se rekening.

Groete
Martiens

Re: ATEC H2, M18x1, 6.5 Cal - R4500

Posted: Sat Jan 13, 2024 11:02 am
by Jacques1988
PM gestuur


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: ATEC H2, M18x1, 6.5 Cal - R4500

Posted: Sat Jan 13, 2024 1:53 pm
by Tampie
Voorlopig verkoop, dankie.

Re: ATEC H2, M18x1, 6.5 Cal - R4500 - VERKOOP

Posted: Sat Jan 13, 2024 4:22 pm
by Tampie
Verkoop dankie.