Element Helix HDLR, 2-16x50, APR-1C, MRAD - R10500
Posted: Sat Jan 13, 2024 10:01 am
Hallo
Ek wil graag my Element Helix HDLR van die hand sit vir R10500.
Teleskoop is basies nuut en het baan diens gedoen vir 115 skote op my 6.5 Creed. Ek het nog die teleskoop se boks en als wat saam gekom het. Ek verkoop omdat ek oorgaan FFP toe met meer vergroting.
Ek bly in Centurion indien iemand wil loer, posgeld is vir die koper se rekening.
Groete
Martiens