Page 1 of 1

Waarde van kluis

Posted: Tue Jan 09, 2024 9:08 am
by Jaco vdW
Goeie more manne

Ek help een van my bure om n kluis te verkoop wat nie meer in gebruik is nie.
Dit is n SA Safe kluis met n kombinasie slot. Afmetings is so ±300x300x300.
Kluis is in puik toestand.
Wat sou n billike verkoopsprys wees?
Kluis 1.jpg
Kluis 2.jpg

Re: Waarde van kluis

Posted: Tue Jan 09, 2024 8:25 pm
by Ds J
Kluise het n moeilike tweedehandse waarde, gewoonlik omdat dit stadige verkopers is.

Ek skat ⅓ tot ⅔ van n nuwe een se prys.