Page 1 of 1

Nuwe Hornady Auto Charge Pro Powder Measure Te koop - is verkoop

Posted: Mon Jan 08, 2024 3:06 pm
by Cbird
Goeie Middag

Ek adverteer namens 'n vriend die Hornady Charge Pro Powder Measure. Hy is nog nuut in sy boks geseel.

Prys is R8000.00 en vervoer vir die koper se rekening.

As jy belangstel kontak asseblief vir Danie by 0721435411 in Jeffreysbaai.

Groete