Page 1 of 1
Sa Tactical institute
Posted: Sun Jan 07, 2024 11:23 am
by NicoO
Goeie more,
Hoe is julle ervaring met SA Tactical Institute aanlyn orders? Kyk om dalk n paar goed hy hulle te bestel?
Groete
Nico
Re: Sa Tactical institute
Posted: Sun Jan 07, 2024 11:31 am
by Arnold
Ek het al daar bestel sonder probleme. Daar was een bestelling wat hulle moes refund want daar was nie voorraad nie maar dit het ook vinnig gebeur en hulle het my dadelik gekontak hieroor.
Ek sal beslis weer by hulle bestel.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Sa Tactical institute
Posted: Sun Jan 07, 2024 11:34 am
by Monster
Ek het ook al by hulle gekoop. Die aflewering was regtig vinnig
Re: Sa Tactical institute
Posted: Sun Jan 07, 2024 11:36 am
by NicoO
Baie dankie! Ek wardeer dit julle!
Re: Sa Tactical institute
Posted: Mon Jan 08, 2024 8:03 am
by Riaan Kriel
Baie goeie pryse en goeie diens ervaar van hulle af