Page 1 of 2

Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Tue Jan 02, 2024 7:10 am
by Geno
Sit julle getalle hier. Voorspoed en veilig wees die jaar.

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Tue Jan 16, 2024 3:31 pm
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G755257
TOTALE755257
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES57
G&G 7 nagte 55 jakkalse, 2 rooikatte

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Sat Jan 20, 2024 9:14 am
by Dolf014
Hi Geno.

Baie Dankie vir die goeie werk wat julle op ons Posmasburg en Kathu plase gedoen het.
Ek is nogal jammer ek het jou besoek gemis. Ek was daai naweek in Johannesburg.

Groete.

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Sun Feb 04, 2024 2:38 am
by Geno
Hallo Oom.
Ek is bly ons kon 'n verskil maak daar!

Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Sun Feb 04, 2024 2:40 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G131242126
TOTALE131242126
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES126
G&G 6 nagte 69 jakkalse

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Tue Feb 06, 2024 2:22 pm
by Henrie_270
10 nagte 24 jak en 6 katte asb

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Tue Feb 06, 2024 3:54 pm
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G131242126
Henrie_2701024630
TOTALE231488156
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES156
Henrie 10 nagte 24 jak en 6 katte

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Thu Mar 14, 2024 7:57 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G201942196
Henrie_2701024630
TOTALE302188226
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES226

G&G 70 jakkalse in 7 nagte.

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Mon Mar 18, 2024 2:56 am
by Henrie_270
23 nagte 49 jakkies en 6 katte asb

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Mon Mar 18, 2024 7:10 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G201942196
Henrie_27033731285
TOTALE5326714281
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES281
Henrie 23 Nagte, 49 jakkalse, 6 katte

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Fri Mar 29, 2024 10:56 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G211983201
Henrie_27033731285
TOTALE5427115286
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES286
Geno 1 nag, 4 jakkalse, 1 rooikat

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Tue May 28, 2024 2:29 pm
by Henrie_270
26 nagte 5 katte en 65 jakkalse asb

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Thu May 30, 2024 11:18 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G272363239
Henrie_2705913817155
TOTALE8637420394
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES394
Geno 6 nagte 38 jakkalse
Henrie 26 nagte 5 katte en 65 jakkalse

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Fri Jun 28, 2024 10:01 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G312545259
Henrie_2705913817155
TOTALE9039222414
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES414
G&G 4 nagte, 18 jakkalse en 2 rooikatte

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Fri Jul 26, 2024 2:46 am
by Henrie_270
24 nagte 57 jakkalse en 3 katte by asb

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Fri Jul 26, 2024 9:30 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G402725277
Henrie_2708319520215
TOTALE12346725492
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES492
G&G 9 nagte, 18 jakkalse
Henrie 24 nagte, 57 jakkalse, 3 katte

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Fri Jul 26, 2024 9:49 am
by Zuku
Teen hierdie tempo gaan Jakkelse en Rooikatte een van die dae op die "bedreigde spesie" lys kom. :laugh:

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Tue Aug 06, 2024 9:38 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G453085313
Henrie_2708319520215
TOTALE12850325528
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES528
G&G 5 nagte, 36 jakkalse

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Thu Aug 08, 2024 11:44 am
by Grenslyn
Hoekom gee so min manne hulle getalle deur? Dit sal byvoorbeeld lekker wees om te sien hoe die hoeveelheid jakkelse per nag per streek verskil ens.

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Mon Aug 19, 2024 6:44 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G453195324
Henrie_2708319520215
TOTALE12851425539
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES539
G&G 2 nagte, 11 jakkalse, en ook my nagte se getal reggemaak met 46 sover.

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Mon Aug 19, 2024 6:46 am
by Geno
Grenslyn wrote: Thu Aug 08, 2024 11:44 am Hoekom gee so min manne hulle getalle deur? Dit sal byvoorbeeld lekker wees om te sien hoe die hoeveelheid jakkelse per nag per streek verskil ens.
Hein, ek dink dis maar oor meeste jakkalsjagters weg is hier en op Whatsapp gesels.
Daar is klompie groepe, en elke keer as daar bv. 'n kursus aangebied word, is al die ouens daar op 'n groep dfan hou die gesprekke daar aan.

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Fri Sep 27, 2024 2:33 pm
by Henrie_270
49 jakkalse en 4 katte in 25 nagte asb

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Mon Sep 30, 2024 7:41 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G453195324
Henrie_27010824424268
TOTALE12856329592
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES592
Henrie 25 nagte, 49 jakkalse, 4 katte

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Thu Oct 10, 2024 10:17 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatteTotaal
G and G533657372
Henrie_27010824424268
TOTALE16160931640
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES640
G&G 8 nagte, 46 jakkalse, 2 rooikatte

Re: Jakkalse/Rooikatte 2024

Posted: Wed Nov 13, 2024 12:44 pm
by Henrie_270
26nagte 52 jakkalse en 5 katte by asb