Page 1 of 1

Voorspoed vir 2024

Posted: Mon Jan 01, 2024 4:23 pm
by jaracal
So kom ons weereens by 'n nuwe jaar, die vorige een so vinnig verby gevlieg soos 'n gedagte.
Ek wil elkeen van die manne en dames hier op die forum 'n voorspoedige en geseeënde jaar toewens. Mag jy gesondheid en vrede ervaar in 2024. Baie dankie vir die deelname aan Jaracal forum, Jaracal kan nie bestaan sonder die mense/lede wat deelneem nie. Ons hoop julle het wonderlike jag ervarings wat julle weereens hier sal deel so ook met mede lede sal deel elke nuwe of reggemaakte skietyster.

Mag julle kampvure hoog en lank brand.

Heinrich

Re: Voorspoed vir 2024

Posted: Mon Jan 01, 2024 4:56 pm
by Ratel
Voorspoed vir jou ook Heinrich. Dankie vir n bakgat forum. Mag jou koele reguit trek.

Re: Voorspoed vir 2024

Posted: Mon Jan 01, 2024 5:53 pm
by Lategan1
Dankie, voorspoed aan elkeen.

Beste.

Re: Voorspoed vir 2024

Posted: Tue Jan 02, 2024 9:04 am
by jdpretorius
Baie dankie, en ditto

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: Voorspoed vir 2024

Posted: Tue Jan 02, 2024 9:53 pm
by DWB
Baie Dankie en Voorspoed vir julle ook Dankie!!!

Re: Voorspoed vir 2024

Posted: Wed Jan 03, 2024 7:16 am
by win270
Voorspoed, manne en dames. Jaracal Forum se standaard bly hoog. Hou dit so!

Re: Voorspoed vir 2024

Posted: Fri Jan 05, 2024 10:16 am
by Frederik
Voorspoed vir almal weet sommer 2024 gaan groot jaar wees.

Re: Voorspoed vir 2024

Posted: Fri Jan 05, 2024 10:45 am
by Geno
Alles wat mooi is vir almal met baie raakskote en minder druk om EV's aan te skaf.
Mag ons elkeen wat so begeer die kans kry om 'n olifant in die Kruger Wildtuin in sy gesig te skiet!

Re: Voorspoed vir 2024

Posted: Fri Jan 05, 2024 11:19 am
by Capt. Yoda
😂