Page 1 of 1

375 punte te ruil/koop

Posted: Sat Dec 30, 2023 9:47 am
by kettieklip
Ek het heelwat .375 300gr punte.
Laai nou vir Weatherby Mk V wat beter doen met ligter punte.
Dalk is daar belangstelling om te ruil? Of te koop?
Nosler Partition
Swift A-frame
PMP
Speer

Oop vir onderhandel. Kontak my direk asb.
Hennie
083 6756072

Re: 375 punte te ruil/koop

Posted: Sat Dec 30, 2023 4:01 pm
by kettieklip
Daar is heelwat belangstelling in die .375 punte.
Ek is rondom 1 Januarie weer by my herlaaigoed, sal dan antwoord oor wat beskikbaar is.
Dankie sover.

Re: 375 punte te ruil/koop

Posted: Sun Dec 31, 2023 4:39 pm
by Jaco vdW
Ek sal defnitief belang stel in konvensionele 300gr ronde neus koeƫls.
Sal jou thread dop hou


Sent from my iPhone using Tapatalk