Page 1 of 1

Bullet en Case feeders te koop

Posted: Fri Dec 22, 2023 9:51 am
by Hennie Oelofse
Goeie dag almal.

Ek bou bullet en case feeders vir enige 9mm cal, 40 cal, 45 cal, 45-70 asook .223/556.

Die systeem kan pasgemaak word vir enige progressiewe herlaai stel in jou kleur keuse om te pas by jou herlaai stel.
Die stelsel se spoed is verstelbaar en het ook n bullet en case sensor ingesluit sodat die systeem aanhou voer soos wat jy laai.

Die bullet feeder kan ook aangepas word om punte onderstebo te voer na byvoorbeeld n Lee App press wat bullet sizing baie vinniger maak.
97cbe3_b6d61520bf5b4a598188dc7c621d67e2~mv2.jpg
Hier n n voorbeeld van hoe die systeem werk op n Lee six pack pro:

https://youtu.be/oe__Jv-9_7o?si=pdZhlbHOopKhBdx7
https://youtu.be/k3WHxT7WJbw?si=huu0u1rgbPgEtZ3D


Koste:
R 5 500 per stel. (Bullet en Case feeder)
R 2 900 per eenheid apart. (Bullet of case feeder apart)

Kontak my gerus vir enige navrae:

Hennie Oelofse
074 900 8639

Re: Bullet en Case feeders te koop

Posted: Fri Dec 22, 2023 9:59 am
by Lategan1
Netjies Hennie. Sterkte en mag dit baie suksesvol wees.

Beste.

Re: Bullet en Case feeders te koop

Posted: Sat Dec 23, 2023 6:32 am
by Hennie Oelofse
Baie dankie Lategan!

Re: Bullet en Case feeders te koop

Posted: Sun Dec 24, 2023 1:56 pm
by JF123
Kan jy .308Win doppe ook doen?

Re: Bullet en Case feeders te koop

Posted: Sun Dec 24, 2023 3:06 pm
by Hennie Oelofse
JF123 wrote: Sun Dec 24, 2023 1:56 pm Kan jy .308Win doppe ook doen?
Hi JF,

Ongelukkig nie op hierdie stadium nie, ek sal moet n .308 wiel onwerp.

Re: Bullet en Case feeders te koop

Posted: Wed Dec 27, 2023 7:06 am
by blaser
dilon sin kan enige dop voer

Re: Bullet en Case feeders te koop

Posted: Wed Dec 27, 2023 7:22 am
by Hennie Oelofse
blaser wrote: Wed Dec 27, 2023 7:06 am dilon sin kan enige dop voer
Jy moet nogsteeds n "plate" of disk koop vir elke kaliber.

My mashien werk dieselfde, maar ek geen vir jou al die disks verniet by en my mashien is n kwart van die prys.

Re: Bullet en Case feeders te koop

Posted: Wed Dec 27, 2023 7:52 am
by blaser
nee jy het nie n plaat vir elke kaliber nodig nie een plaat werk vir n klomp kalibers met so 3 plate kan jy alles doen tot by 375

Re: Bullet en Case feeders te koop

Posted: Wed Dec 27, 2023 7:54 am
by blaser
kan jy een bou vir hael geweer