Page 1 of 1
ATA Turqua gewere
Posted: Fri Dec 22, 2023 9:46 am
by Dolf014
More Vriende.
Ek sien op die Safari & Outdoor Kersfees advertensie die ATA Turqua gewere.
Dit het dadelik my aandag getrek.
Maar ek ken hulle glad nie. Wie het al met hulle te doen gehad?
Gee asb julle opinies.
Groete, Geseende Kersfees.
Re: ATA Turqua gewere
Posted: Fri Dec 22, 2023 3:42 pm
by Capt. Yoda
Ek sou maar n howa koop vir eers
Re: ATA Turqua gewere
Posted: Fri Dec 22, 2023 4:35 pm
by tripodmvr
Where are ATA rifles made?
Celal Yollu, the founder of Ata Arms started in Incesu county of Kayseri. After developing the first Turkish made over & under shotgun in 1973, in 1992 he proceeded to produce the first Turkish semi-auto shotgun. With years of experience, ATA Arms produce some of the best quality Turkish shotguns on offered today.
Re: ATA Turqua gewere
Posted: Fri Dec 22, 2023 11:04 pm
by Ds J
Dr Google het n goeie opinie
Die verslae is oor die algemeen gunstig.
Re: ATA Turqua gewere
Posted: Sat Dec 23, 2023 10:43 am
by Koos Barnard
Die maatskappy het in 2000 in vennootskap met Beretta gegaan en is in 2002 deur Beretta gekoop. Celal Yollu het toe die hoof van die ATA-maatskappy geword. Hy is in 2010 oorlede. Blykbaar het hy sy eerste haelgeweer ontwerp en vervaardig toe hy 13 jaar of 16 jaar oud was. Kan nie meer onthou.
Hulle maak 'n hele klomp gewere en haelgewere. Die gewere omtrent net beskikbaar in .308, .243 en 6.5 Creedmoor. AR-tipe in 5.56.
Mooi loop
Re: ATA Turqua gewere
Posted: Tue Mar 04, 2025 8:33 pm
by Petrie303
Dagse,
Het iemand al enige ondervinding van die ATA Turqua gewere?
Dit wat mens lees op Dr google klink goed... het by Safari and outdoor na hulle gaan kyk en moet se, die afwerking is baie mooi... maar hoe skiert hulle?
stel nog belang in daai 6.5 creedmore...
Re: ATA Turqua gewere
Posted: Tue Mar 04, 2025 10:32 pm
by tripodmvr
Re: ATA Turqua gewere
Posted: Wed Mar 05, 2025 5:58 pm
by Petrie303
Dankie,
Ek het al die youtube videos al gekyk, gehoop iemnd het al een wat hom al vir n ruklank al gebryk het.
Groete