Page 1 of 1
Hornady 22 Cal .224 68 gr BTHP Match in AR15
Posted: Thu Dec 21, 2023 8:19 am
by gbvl
Goeie more,
Wil graag hoor of iemand al bogenoeme in AR15 met 1:9 groefdraai geskiet het? Stabiliseer dit?
Dankie
Re: Hornady 22 Cal .224 68 gr BTHP Match in AR15
Posted: Thu Dec 21, 2023 10:48 am
by Arnold
Sorry, het hulle nognie geskiet nie maar die 75gr stabiliseer nie. Die 69gr SMK stabiliseer mooi en presteer uitstekend uit my 9 twist.
Die 68gr bthp sonder n cannelure is langer (omtrent dieselfde lengte as die 75gr) as die 68gr bthp met cannelure. Omtrent 0.98" vs 0.92", so die sonder cannelure gaan nie stabiliseer nie maar die met cannelure mag heel moontlik stabiliseer uit die 9 twist.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Hornady 22 Cal .224 68 gr BTHP Match in AR15
Posted: Thu Dec 21, 2023 2:25 pm
by Ratel
Terwyl ons op die onderwerp is. Wat se gewig koeels sou julle aanbeveel vir my AR15 met 16 duim loop en 1 in 8 groefdraai? Ek skiet huidiglik 55gr Winchesters maar het gewonder hoe sal swaarder koeels doen in terme van akkuraatheid.
Re: Hornady 22 Cal .224 68 gr BTHP Match in AR15
Posted: Thu Dec 21, 2023 6:49 pm
by gbvl
Dankie, sal dan eerder bietjie rondkyk in die 62gr omgewing