Leica Rangemaster 2400-R Te Koop - Verkoop
Posted: Tue Dec 19, 2023 5:28 pm
VERKOOP VERKOOP
Goeie middag,
Ek het ‘n tyd terug die range finder aangeskaf en hy het sedert in die kluis gelê, splinternuut, nog nooit gebruik nie. Geen merke en word met ‘n ekstra battery verkoop, kom met sy oorspronklik sakkie.
Ek het die afgelope 2 jaar niks gejag nie, die finansies druk maar so skiet ook nie meer so baie soos in die verlede.
R 9 500.00
Julle is welkom om my te kontak vir meer fotos of informasie op 076 drie nul ses 444nege

Sent from my iPhone using Tapatalk