Page 1 of 1

My PM wil nie stuur nie.

Posted: Mon Dec 18, 2023 8:42 am
by 30-06
Ek kom nou agter my PM's stuur glad nie.
Ek kan hulle ook nie opspoor nie.
Wat doen ek verkeerd?
Help asb.

Re: My PM wil nie stuur nie.

Posted: Mon Dec 18, 2023 10:12 am
by JohanvB
As jou "sent" folder 50 of meer boodskape het, kan jy nie stuur nie, delete jou ou boodskappe..

Selfde vir jou "inbox"

Re: My PM wil nie stuur nie.

Posted: Mon Dec 18, 2023 12:54 pm
by 30-06
Dankie lyk of probleem opgelos is.